Klingon taal

Klingon is 'n kunsmatige taal van die klingonbeskawing in die wetenskapsfiksie-vermaakkonsessie Star Trek.

In 1996 was daar omtrent 12 mense wat die taal vlot kon praat.[1]

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named wired

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy